In Her Own Words
About Her
Ek is 'n plein Jane van Pta. My kinders en kleinkinders is alles in my lewe maar hulle bly nie by my nie. Ek is mal oor my diere, hou nie van mense van ou mense, kinders en diere mishandel nie. Hou van die natuur, kamp motorfiets en spoed ongelukkig ja het gaan Bungi op blou krans was heerlik gewees Wil dit weer gaan doen sodra ek tyd kry . Nie rokers en blank mans alleenlik asseblief. Ons moet lekker kan gesels. Ek oefen so bietjie as ek 'n kans kry en probeer gesond eet maar so af en toe is 'n soet dingetjie ook lekker .Moenie probeer kanse vat nie dit gaan nie werk nie. As ek eers vertroue verloor het is dit neusie verby. As julle Manne nie van Tatoos hou nie moet dan nie kontak maak nie asseblief ek het reeds 'n paar dan gaan ek nie eers terug antwoord nie. As jy ook nie 'n Profile foto het nie moet ook nie probeer nie, Niks leliks bedoel nie. Ek vra Baie mooi!!!!!!!!!!!!
About Her Ideal Match
Hy moet lief wees vir die natuur. Lekker kan gesels oor alles. Nie roker nie. As hy so af en toe ietsie vir die keel wil neem niks mee fout nie, maar moet weer waar om te stop. Moet na homself kan kyk finansieel. Hy moet veral omgee vir oumense, diere vrouens en kinders daar word soveel mishandel ens.Niks fout om saam met vriende te gaan kuier nie maar moet weet as hy in 'n verhouding is waar om die streep te trek.
What Her Friends Say
Tommie said...
Sy is 'n besondere vrou van 61 jaar -- iemand wat met geduld, getrouheid en 'n goedhartige gees mense om haar aanraak. Haar humor bring lig in enige kamer, terwyl haar meegevoel, vriendelikheid en vergewensgesindheid wys hoe diep sy vir ander omgee. Sy leef met hoop, nederigheid en toewyding, en haar selfbeheersing en verdraagsaamheid maak haar 'n steunpilaar vir familie en vriende.
Sy geniet die eenvoudige maar kosbare dinge in die lewe: 'n fliek, koffie of 'n drankie saam met goeie geselskap, 'n piekniek in die park, 'n lekker ete by 'n restaurant of selfs 'n musiekkonsert. Haar liefde vir musiek strek van Country & Western en Gospel tot Rock en Pop -- altyd met 'n hart wat vreugde in elke oomblik vind.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria (Pta), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
61 | |
Star Sign: |
Pisces | |
Height: |
163cm (5' 4.2") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Friends | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
High / secondary school | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Pretoria (Gauteng, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
62 - 67 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
165cm (5' 5.0") - 170cm (5' 6.9") | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Divorced | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school | ||
Occupation: |
Other | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Short |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Disabilities: |
Other |
Body Art: |
Pierced ears; Several tattoos |
Sense of Humour: |
Light-hearted |
Intelligence: |
Average |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Daring; Easy going; Funny; Mild; Quiet; Shy |
Valued Qualities: |
Charity; Compassion; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Tolerance |
Fashion Sense: |
Alternative (I'm stylish in my own special way) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
Blue |
Date Activities: |
A movie; A music concert; A picnic in a park; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Meeting for drinks |
Music Preferences: |
Country & Western; Gospel / Religious; Heavy Metal; New Age; Pop / Top 40; Punk; Rock |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
Fantasy; Mystery; Romance; Travel |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Action / Adventure; Movie Channels; Music Channels; Nature / Wildlife; Soap operas; Sport |
Movie Frequency: |
Occasionally or irregularly |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Mystery; Romance; Westerns |
Interests: |
Card games; Healthy living; Reading |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Bungee jumping; Camping; Extreme sports; Fishing; Ice Skating; Motorsport; Rugby |
Food: |
Doesn't matter; Fast food; Indian; Japanese; Pub Grub; Seafood; South African; Sushi |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Go with the flow |
Time at Work: |
I should have a bed in my office |
Pastimes of choice: |
Playing with my pet |
Time Online: |
I check in once a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got brothers and sisters |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'm unlikely to move |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Dog(s) |
Pets (Like): |
Bird(s); Cat(s); Exotic pet(s); Fish; Reptile(s); Rodent(s); Horse(s) |
Turn-ons: |
Long hair |
Turn-offs: |
Assertiveness; Body piercing(s); Erotica; Intelligence; Power; Sarcasm; Skinny dipping; Thrill seeking |
Work Aspirations: |
Work fewer hours |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Stilt house in the jungle |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Living in a quiet cabin in the woods |
Feelings about using Eden Matchmaker: |
Curious |
Honesty: |
Very |






