In Her Own Words
About Her
Ek is besig met my Alumni Studies vir Pastorale Narratiewe Terapie. Ek soek werklik 'n dans,uiteet, geniet die lewe maat. Asb. Geen kansvatters nie. EK STEL NIE BELANG om voor ek eendag trou met iemand in die bed te spring nie, take it or leaf it. Ek is opreg, eerlik (te eerlik soms), en is 'n great companion. As jy getroud, in 'n verhouding of verloof is, moet asb. nie kontak maak nie. Ek het 'n wonderwerk storie wat ek kan vertel vir die regte persoon wat opreg in my belangstel en nie net agter looks aan is nie. Ek is 'n sucker vir diere en het 'n klein klein hartjie, Die kamp mossies is my kinders 3x per dag.
About Her Ideal Match
Hy is funny, hy is opreg, hy kan my beskerm as dit moet, hy is bereid op vir sy eie ete te betaal en dalk soms myne, maar dit is nie 'n vereiste nie. Ek is nie lus om 'n asbak uit te lek as ek hom soen nie, en hy moet aanvaar, ek bly weens omstandighede buite my beheer in 'n karavaan park saam met my bejaarde ouers. Hy moet tenminste 'n karretjie of 'n ou bakkie he, wil nie agterop 'n motorfiets in die reen ry nie, hoewel ek self 'n schooter ry. As hy 'n lekker onroad/offroad bike het, kan ons die bergpasse en plaaspaaie aandurf.
What Her Friends Say
NuweLewe2018 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Mossel Bay (Hartenbos), Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
51 | |
Star Sign: |
Leo | |
Height: |
160cm (5' 3.0") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Light Brown | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English; Sesotho | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
No | |
Want Children: |
Maybe | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Current University / College Student | |
Occupation: |
Ask me later | |
Income: |
On Welfare/Benefits |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Mossel Bay (Western Cape, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
44 - 55 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average; A few extra pounds; Other | ||
Looks: |
Average | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me; Yes, living with me sometimes | ||
Want Children: |
Maybe | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
High / secondary school; Some University / College | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
NuweLewe2018 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.