In His Own Words
About Him
Ek is 'n baie liefdevolle persoon want ek is so grootgemaak met baie liefde in die huis. Sal dit graag wil deel met iemand wat dit werklik sal waardeer en verwag dieselfde terug. Hou baie van sport en oefen self +-5 keer per week. Ek is baie eerlik en reguit (soms te reguit). Is glad nie 'n "party animal" nie, maar hou van kuier met vriende. Ek het nog nooit gedrink of gerook nie maar dit sê nie ek kan ook lekker kuier nie. As die gedrinkery hand uit ruk sal ek my onttrek want dan gesels mense net 'n klomp nonsens. Ek gee glad nie om as iemand drink nie maar moet weet wanneer om op te hou. Ek is ook 'n baie emosionele mens en kan ook maar 'n traan stort as kinders of diere mishandel word.
About His Ideal Match
Sy moet net eerlik met my wees en liefdevol soos ek vir haar liefde sal gee. Ek dink as daar wedersydse liefde is val alles sommer in plek. Sonder liefde kan geen verhouding ooit werk nie. Sy kan hoe mooi wees maar daai werklike omgee vir mekaar sowel as vertoue en innige liefde moet daar wees. Sy moet nie 'n "party animal" wees nie maar kuier saam met friende is baie goed. Al hou ek baie van sport en oefen gereeld hoef sy nie sport te beoefen nie maar moet ten minste daarvan hou. As sy self oefen sal dit 'n plus punt wees en as sy fiets ry of tennis speel sal dit "great" wees. Dan kan ons dit saam beoefen. Sy moet net haarself wees en nie voorgee wat sy nie is nie.
What His Friends Say
JANNIE12 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Mossel Bay (Hartenbos), Western Cape, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
58 | |
Star Sign: |
Aries | |
Height: |
170cm (5' 6.9") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Grey | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Open to possibilities | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Enough |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
35 - 56 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
150cm (4' 11.1") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans; English | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
JANNIE12 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about him.